terug na tuisblad

 

 
 
Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees
8-17 Julie – Vlaamse trompet-meester, Rik Ghesquière neem deel aan dié fees en sal ook meestersklasse aanbied.
http://academic.sun.ac.za/chambermusicfestival/ 
 

Unieke Sasol-konsert: Die "National Youth Orchestra", Archbishop Desmond Tutu en Nederlandse Gerben Grooten  
Share in their love for music and orchestra on Wednesday 6 July at the Linder Auditorium in Johannesburg.
www.sanyo.org.za

www.computicket.com

 
Verso by Intenasionale Kitaar Fees in KaapstadOp 1 en 3 July tree Verso op by die Internasionale Kitaar Fees wat plaas vind op die historiese Nederlandse Wyn hoewe  in Groot Constantia.
Lees meer by:
www.panflute-guitar.nl
www.capetownguitarfestival.com
 
National Arts Festival in Grahamstown (lees meer)
30 Junie - 10 Julie 2011
 
CO/MIX 2011
30 Junie – 8 Julie
’n Groepsuitstalling wat 26 Suid-Afrikaners en 4 internasionale kunstenaars bekendstel (Ephameron – België en Erik Kriek – Nederland) Elkeen is betrokke by een of ander vorm van komiese kuns en beeldhouwerk.

By die Nasionale Kunstefees in Grahamstad, sal CO/MIX ’n aantal aktiwiteite aanbied, o.a. werkswinkels, seminare en ’n vertoning van visuele kunswerke in die buitelug.
www.comixart.wordpress.com
 
Festival voor het Afrikaans (lees meer)
17 -19 Junie 2011
http://www.tropentheater.nl/
 

Wag en kyk: Uitstalling van Suid-Afrikaanse Oomblikke 
15 Maart - 27 Mei by Beursschouwburg, Brussels.
Die uitstalling bestaan uit die fotografiese werke van 4 jong vrouens in SA.
http://www.deburen.eu/en/events/detail/waiting-and-watching-south-african-moments

 

Die “Eerste Groot Woordenboek Afrikaans – Nederlands” word bekend gestel op 4 Mei om 19:00 in die “Provinsiehuis van Antwerpe”.
Vir meer inligting kontak:  Marie-claire.govaerts@admin.provant.be
D
ie Nederlandse Taalunie ondersteun die projek.

 

IMAGENS & REVALIDATE
OS MOCAMBICANOS PERANTE O CINEMA E O AUDIOVISUAL
Op die 30ste April gaan die Vlaamse skrywer, Mr Guido Convents, sy nuwe boek bekendstel by die Maputo Boek Fees.

 
KKNK: Debuut van KLAASVAKIE deur Laurens de Vos
Die gevierde aktrises, Wilna Snyman en Antoinette Kellermann, is saam te sien as bejaarde vroue in 'n ouetehuis, wat hulle tyd verwyl in bitter en bitsige kompetisie. Maar bowenal probeer hulle die spoke van hul verlede verdryf. Julienne is as jong dogter verkrag en moes as kind 'n kind baar. Die welgestelde Albertine se verbysterende opgang is weer te danke aan haar vader se betrokkenheid by 'n politieke skandaal.
www.kknk.co.za
 
Absa KKNK
Die Absa KKNK in Oudtshoorn is vanaf 2 tot 9 April 2011, met deelname van die Nederlandse Teater Groep, "De Appel" en "Close Act".
www.closeact.com
www.absakknk.co.za
 

Robbrecht en Daem (lees meer)
“PACING THROUGH ARCHITECTURE” reflects the work of Paul Robbrecht and Hilde Daem, whose mature practice has developed a patient, crafted and anti-monumental approach to architecture which has earned the respect and patronage of the Flemish community.
Werkswinkel : 24 Maart, 8:00-17:00,
Uitstalling: 24 Maart, 18:00, Arts on Main
Universiteit van die Witwatersrand

 
SAJE Jazz Fees (lees meer)
Vrydag 18 Maart - UCT - vanaf 15:00 tot 17:30
Sa
terdag 19 Maart - UCT - 9:30 to 17:00
S
ondag 20 Maart - Jazz by die Nassau
 
Cape Winelands Filmfees
16-26 Maart
Deelname: Film regisseur van België, Hans van Nuffel en sy film Adem (oxygen)
www.films-for-africa.co.za
 
Ingrid Van Der Veken bemark twee vertalings in Suid Afrika
Meer informasie: Datum: 4-13 Maart | Plek: Stellenbosch
www.woordfees.co.za
 
Rik Ghesquière (lees meer)
Werke by Flaamse komponis Jan van der Roost en Jan Segers.
Met: Danré Strydom & Annelize de Villiers.
HUGO LAMBRECHTS AUDITORIUM (Kaapstad)
Vrydag 11 Maart 2011 at 20:00
 

Tom Lanoye by die Woordfees. Die vertaling van sy boek 'Sprakeloos' word bespreek op 7 Maart. Met Tom Lanoye en Daniel Hugo. Sprakeloos vertel hoe Tom se ma weens beroerte haar spraak en later haar lewe verloor het. Somber? Nee, want Lanoye se sprankel maak dit nie alleen 'n afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die lewendige Vlaamse stadsbuurt waar hy grootgeword het nie, maar ook 'n humoristiese afrekening met 'n temperamentele amateur-aktrise wat teater en werklikheid nie kon skei nie. Daniel Hugo stel vrae aan Tom oor dié meesleurende en oorrompelende boek. 7 Maart 10:00 | Boektent

www.woordfees.co.za

Dance Umbrella Kontemporêre Dans (lees meer)

Johannesburg

24 en 25 Februarie
om 19:00 open die feesprogram met 'n dubbel voorstelling in die Dance Factory, Newtown.

www.artslink.co.za/arts

 
Infecting the City (lees meer)
Kaapstad 21-26 Februarie.
Kaapstad se historiese en monumente met energieke kunstenaars voorstellings verryk. Die publiek word uitgenooi om deel te neem aan 'n besonderse reis deur die stad in 'n onthulling van eerste klas wêreldskatte. Aangebied deur Jethro Louw, SA Khoisan digter in samewerking met Catherine Henegan, bekende kunsteregisseur vanuit Nederland.
www.infectingthecity.com
 
Salon/SA is a new initiative that promotes a dialogue around fashion, art, photography and design and provides both an offline and an online platform to promote leading and emerging artists and designers. Salon/SA is staged at various locations between 18th and 26th February in Cape Town, from museums to galleries to empty spaces, visitors experience fashion, art, photography and design installations in different contexts, creating a dynamic and interactive social event. A presentation of Dutch fashion design will be presented at The Old Townhouse during this event. www.salon1.org/sa
 
THE LOW COUNTRIES NR. 18 - 2010 (lees meer)
In die boek The Low Countries 2010 fokus Stigting Ons Erfdeel op Suid-Afrika. Besoek www.onserfdeel.be vir die volledige inhoud van die uitgawe waarin daar ’n artikel verskyn, geskryf deur Tom Lanoye. Ruben Mantels evalueer vyftig jaar Kongolese onafhanklikheid, terwyl Wim Rutgers en Eric Mijts weer die selfstandigheid van die Nederlandse Antille uitlig.

Verder skets Paul Demets die oeuvre van Jan Decorte en Kees ’t Hart doen ’n ontleding van die rap-groep De Jeugd van Tegenwoordig se unieke gebruik van die Nederlandse taal.

 
Citybooks Auteur en illustreerder Gerda Dendooven het Vlaanderen verteenwoordig by die National Arts Festival in Grahamstad 2010 en het saam met Brink Scholtz, Ronelda Kamfer, Ingrid Winterbach en Toast Coetzer ’n citybook oor Grahamstad geskryf. Die Nederlands-Vlaams kulturele organisasie deBuren stel op 25 September die webwerf van citybooks bekend. www.city-books.eu
 
 
 

terug na bo

 

 

Kopiereg © 2011 · Nederlands Vlaamse Dagboek in Suid-Afrika
Web ontwero deur: www.thejunction.co.za